Support NIGEL !!!    






Fisiese Adres
Bloekom Laan
Nigel
1491

(Nigel Map Locator: C5)



Posadres
P.O. Box 216
Nigel
1490



Telefoon
(011)  814 - 6546/7



Telefaks
(011)  814 - 2996



E-pos
lhv1@absamail.co.za



Kontak
Mnr Erich van den Heever


 
LAERSKOOL HANNES VISAGIE


   

            Laat u kosbaarste besitting
                     kennis maak met:

* Hoogs gekwalifiseerde personeel

* Kindgerigte, Christelike onderwys

* Gr. R en RR-klassies

* Individuele aandag: Klein klassies

* Top 10: Beste presteerders

* Kroon 10: Beste vordering

* Leierontwikkeling

* Goed toegeruste naskoolsentrum

* Mediasentrum: 'n Noodsaaklikheid
   vir uitkomsgebaseerde onderwys

* Moderne Rekenaarsentrum

* Verantwoordelike skolierpatrollie

* Veilige omgewing



SPORT
 
Atletiek
Rugby
Netbal
Landloop
Tennis
Krieket
Jukskei

KULTUUR
 
Tempo Tone (Revue-groep)
KlankKarnallies (sanggroep)
Gala-aand (Mnr/me Sagie)
Trompoppies
Skaak
Kunswedstryd
Spreekkoor

Trio en kwartet voordrag

PRET
 
Biltongfees
Kaskarwedren
Pretloop
Kampe/toere
Daguitstappies
Kermis
Hop

AKTIWITEITE
 
Bak en brou
Playball
Pottebakkery
Kindermusiek
Mini-krieket
Mini-netbal
Valkie-rugby

Created and Designed by Bacchus International - Bacchus International - All Rights Reserved - Webmaster bacchus@bacchus.co.za