Support NIGEL !!!    






Fisiese Adres
Joubertstraat 15
Nigel
1491

(Nigel Map Locator: B3)



Posadres
P.O. Box 181
Nigel
1490



Telefoon
(011)  814 - 6470/1



Telefaks
(011)  814 - 3472



E-pos
lstinivorster@telkomsa.ne
t



Kontak
Mnr BJS Holm'ner


 
LAERSKOOL TINI VORSTER

 
Maak ‘n ingeligte keuse in belang van u kind
Ons bied die volgende:

 
VOSSIE KLEUTERS
              

3 Voorskoolse Speelgroepies
3 Graad R- klasse
Gestruktureerde kurrikulum
Goed toegeruste lokale
Veilige speelapparaat
Opvoedkundige rekenaarprogramme

NASKOOL SENTRUM & VAKANSIETOESIG
              
Onder bekwame volwasse toesig

L.S.O.B.-KLAS
              
Vir leerders met Spesiale Onderwys
Behoeftes
Opgeleide ervare Remediërende
onderwyser

MEDIASENTRUM
              
Word funksioneel geïmplementeer

REKENAAR ONDERRIG
              
Moderne Rekenaarsentrum bied gratis
onderrig aan alle leerders
 
    

 
AKADEMIE
              
Hoogs gekwalifiseerde personeel
Erkenning van skolastiese prestasie-Top 10
Kwaliteit individuele aandag in klein
klasgroepe

SPORT

Atletiek
Krieket
Netbal
Tennis
Jukskei

Rugby
Mini krieket
Mini netbal
Landloop
Valke rugby

KULTUUR

Skaak
VCJ
Junior koor
Revue
Junior Praatkoor

Redenaars
Slagorkes
Senior koor
Gr R Slagorkes
Massadeelname

Deelname aan kunswedstryde en opvoerings

MASSADEELNAME
              

Vossiekaskenades
Straatmyl 
Kermis      

Entrepreneurs
Stap-en-Trap
Blikkiesbou

 
     

Created and Designed by Bacchus International - Bacchus International - All Rights Reserved - Webmaster bacchus@bacchus.co.za